Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Aug 07 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE SANGER WILLIE NELSON

AFRIKAANS (OF ENGELS) ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

MARINA McKENZIE OOR HAAR MAN, GORDON

FLITSVRAE: TAMLYN WESSELS • Sangeres

OPLAAS VRY • Meer as twee jaar terug kom die eerste oproep: Hulle is in Wes-Afrika in die tronk gestop vir iets wat hulle nie gedoen het nie. En eers in Junie vanjaar die laaste oproep: Hulle kom eindelik terug huis toe. MEGHAN LAWRENCE het gaan kuier by Peter Huxham en Frik Potgieter noudat hulle tuis is

‘STUUR GROETE VIR MY BABATJIE’ • Sy moes hulle seuntjie alleen verwelkom – duisende kilometers van haar man af, wat in ’n hospitaalbed lê ná ’n grusame ontploffing op die oop see

NOU LEEF EK MY DROOM • Nianell het die Goudstad verruil vir ’n lewe langs Kaapse seewaters, en die geluk spoel behoorlik oor haar

KWAGGABERG TOT OUKOP • Gewonder wat geword het van die eerste akteur wat Trompie was met die digitaal gerestoureerde 1975-fliek wat weer wys? Hy’s ’n dokter op Ceres – en HG het gaan kuier

NUWE KRAG in my stryd • Hy’t gedink hy kan nie meer nie toe sy gesondheidstryd ondraaglik raak, maar toe vind die gospelsanger Leon Ferreira tog lig in die donker

LABUBU-KOORS • Van Madonna tot jou kleinsus – almal wil dié speelse monstertjie hê wat nou ’n regte popkultuurfenomeen is

Maak heerlike PASTEIE • Wat is nou lekkerder as ’n stomende PASTEI met ’n GOUDBRUIN KORS? Ons maak van ou gunstelinge uit Ouma se kombuis tot KINKEL-PASTEIE met filodeeg

REG OF WEG? • Ons het vir die pret Huisgenoot se modepaneel gevra wat hulle van die sterre se voorkoms by onlangse glansgeleenthede dink

KLEUR JOU WINTER • Vyf grimeerkleure wat jou winter sal opkikker

NETJIES! • Help jou tiener hulle deurmekaar kamer orden met dié modieuse kopies

DIE ONSIGBARE PYN VAN VERLANG

HOE OM MINDER MIKROSTRES TE ERVAAR • Jy kan nie die klein frustrasies wat die lewe na jou gooi vermy nie, maar jy kan keer dat dit jou energie tap

HOEKOM MISLUK MY MEDIESE EIS? • Jy glo jou eis is geldig, maar dit word verwerp. Hier is die algemene slaggate

SIT REG EN VOORKOM DIÉ KWALE

JOU STERRE

Die piekniek • Die drie skoonsusters was nog nooit na aan mekaar nie, en sodra hulle hierdie laaste takie vir Skoonma verrig het, kan elkeen weer hul eie koers inslaan

Vyf skrywers sê wat jy moet weet van hulle nuutste boek

Maroon 5 is terug!

BEELDSPRAAK

Lag of snak • Wees versigtig met jou springmielies dat jy nie verstik wanneer jy hierdie reekse kyk nie

Op die piek van die berg • Len Muller vier nuwe hoogtes met sy musiek in flieks, en ’n nuwe album is op pad

*TV gids

OLIVIA RODRIGO

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Bouwerk begin aan grootste hidro-dam

ELDERS IN DIE WÊRELD

KAN JY DIT GLO?

Oudste ys gesmelt

NANOTEGNOLOGIE • Die woord is ’n samestelling van nano en tegnologie. Nano verwys na iets baie kleins of mikroskopies. Nanotegnologie is die studie en toepassing van dinge wat mikroskopies klein is. Dis die eerste keer in 1974 in wetenskaplike taal gebruik.

☛ 6 AUGUSTUS 1996 – NASA EN STANFORD BEWEER HULLE...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans