Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Jul 17 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

BUBBLES DIE SJIMPANSEE

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

CHANRAY ADAMS OOR HAAR MAN, LYDON

FLITSVRAE: NEELS VAN JAARSVELD • Die akteur

DIE LEKKER LEWE • Die berugte Guptas se eiendom het opslae gemaak. Ons loer na hulle weelderige huise wat eersdaags opgeveil word

REDDER VAN DIE RIVIER • ’n Enkelma van Irene beywer haar nou al jare lank om die besoedelde Hennopsrivier skoon te maak

’N VOL LEWE OP 50 • Soms laat die ouderdom jou waardevolle dinge besef – soos dat tyd iets is wat ’n mens nie kan terugdraai nie, al wil jy hoe graag. Vandag het Bertha le Roux-Wahl meer tyd vir haar gesin, en haar lewe is voller as ooit

SOVEEL OM TE VIER • Dawie Roodt vier 25 jaar van OntbytSAKE, 21 jaar se liefde met sy Russiese roos en maak reg vir die tienerjare saam met sy tweelingdogters, terwyl hy sy vlerkies kry

Kook saam met KIM • Van TIKTOK tot jou kombuis – KIM BAGLEY neem ons op ’n geurreis met klassieke geregte uit haar grootwordjare

ALTYD REG VIR AKSIE! • Skakel modieuse oefenklere in by jou alledaagse kleredrag

MOOI IN JOU middeljare • Jou voorkoms hoef nie agteruit te gaan omdat jy ’n nuwe lewensfase betree nie. Volg dié kennersraad oor die beste produkte vir jou hare, vel en lyf

BEDSTYL • ’n Pragtige kopstuk kan jou slaapkamer dadelik deftiger laat lyk

EK GAAN NOOIT OUMA WEES NIE

LAAT JOU BADKAMER WEER ASEMHAAL • Jou badkamer is dalk kleiner as die ander vertrekke in jou huis, maar kan maklik chaoties lyk. Hier’s items waarvan jy ontslae kan raak om jou badkamer netjies te hou.

KOS VIR ’N WAKKER BREIN

GEE JOU GELIEFDES GEMOEDSRUS • Begrafnispolisse is nie duur nie, maar maak seker jy word volledig gedek

KLOP DIE PANIEK

JOU STERRE

Gevind by die seekus • Sy pa het altyd gesê die see kan met jou praat as jy weet hoe om na haar te luister, maar sy het nog nooit vir Jason ’n boodskap gestuur nie

Ons volgende ‘sublieme’ romanskrywer?

*kyk & luister

BEELDSPRAAK

Harde spiere, sagte harte • Ons kyk na rolprente spesifiek op mans gerig, maar wat iets vir almal inhou

Jacomien de Wet • Sy kom uit ’n gesin vol musikante. Haar pa, Jan de Wet, is die bekende gospelsanger en haar broers, Petri en Arnold, het al liedjies op trefferlyste gehad. Maar nou is dit Jacomien se beurt om te skitter as liedjieskrywer en medeskepper van musiekblyspele soos Die gelofte, Die kaplyn, en Semi-Soet. Boonop is sy aan die stuur van haar eie platemaatskappy: Inhoud Huis Musiek

*TV gids • OP JOU SKOTTEL

CHESLIN KOLBE

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Grootste kamera wys vir ons die heelal soos nog nooit tevore nie

ELDERS IN DIE WÊRELD

SKILPAD WORD 135 – EN VIR DIE EERSTE KEER PA!

Blits-robot breek Rubik-rekord!

SPESIMEN • Uit die Latyn specimen (“voorbeeld”), wat afgelei is uit specere (“om te kyk na”). Betekenisse sluit in: ’n individu of item wat beskou word as tipies van ’n groep, klas of geheel, of ’n gedeelte of hoeveelheid van ’n materiaal vir gebruik in toetsing, ondersoek of navorsing.

☛ 15 JULIE 1965 – TOE MARS VIR DIE EERSTE KEER...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans